'n Groeiende versameling van ons Afrikaanse gedigte, musikale verwerkings en kunswerke.
'n Digter vorm beelde uit woorde.
'n Gedig van verlange en hoop op weersiens.
‘n Trek-arbeider wat sy vrou groet op die Kaapstadse Internasionale Lughawe
'n Mymering oor die lewe
'n Gedig oor 'n kunstenaar se perspektief.